Danie in Sasolburg, Free State for sale
Ek het 'n Groot TV met Remote in Goeie werkende Toestand, dis 'n 43" screen is so 1.1mtr by 1mtr groot met foetstuk en Glas rak, As Jy belang stel R3500 onderhandel baar of te ruil vir 'n Scooter '125cc - 150cc in goeie kondisie en met Papiere in orde en op die Pad