Slaapkamerstel in Sasolburg, Free State for sale
Soort:
Furniture
Soort:
Antiques
Goed-opgepaste en klassieke geelhout en imbuia slaapkamerstel wat bestaan uit n kopstuk met bedkassies asook n spieelkas met riempie stoel.