southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

White standard weaving bedroom suits in Sasolburg, Free State for sale

Furniture

WIT SLAAPKAMER STELLE:  Enkelbed ( 1 Kassie) : R 2 300 3/4 ( 1 Kassie): R 2 500 Dubbelbed vol stel: R 2 900 Queen bed vol stel: R 3 000 King bed vol stel : R 3 100 Vol stel sluit in die Kopstuk, 2x Bedkassies(Slegs vanaf Dubbelbed) en spieeltafel met stoel sonder spieel. Spieel kan by gevoeg word teen: R 400 vir die klein spieel R 700 vir Vol lengte van die spieelkas. Beide het rame en word vasgesit. Lampskerms is R 150 elk Laaikas is R 1500  Deposito met bestelling, vat 2 na 3 weke vanaf dep betaal is. Aflewering vir Vanderbijlpark, Vereeniging en Sasolburg kan gereel word. Vir meer inligting kontak ons op Whatsapp 0610991989 of BBM 532C8CAB of 0169319960 Vanderbijlpark. Vir volledige katalogus epos ons op celebrations.costume.hire@gmail.com  LET WEL ASB: Dit is handgemaak en word spesiaal gevleg, dis nie wat in n winkel voorkom nie, dis uniek!

>> Click here to search for more - Furniture in Free State