southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1996 Sprite scout karavaan in Sasolburg, Free State for sale

1996 Sprite scout karavaan
1996 Sprite scout karavaan
1996 Sprite scout karavaan
1996 Sprite scout karavaan

Sprite scout 1996 model.
Mooi opgepas en kom volledig met "rally" tent asook sy tente om heeltemal te kan toemaak.
Daar is ook 'n 1.5m ekstensie met pale om spasie te vergroot.
Grondseil, pale, penne, inskuif tafel, groot yskas met groot vrieskas, mikrogolf, spaarwiel en nog baie ekstras.
 
Vir besigtiging :
Okkie 0832254300
Pannevisstraat 9
Sasolburg
 
Die karavaan sal slegs beskikbaar wees vanaf einde Junie 2014 of soos ooreengekom
Ek verhuis en het nie plek om dit te bêre nie

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Free State